EKSODUS 7:17

EKSODUS 7:17 NLV

Daarom stuur die HERE nou vir jou ’n boodskap waaraan jy kan weet wie Ek, die HERE, is. Ek gaan met hierdie stok in my hand op die rivier se water slaan en dit gaan alles in bloed verander.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid