EKSODUS 27:20-21

EKSODUS 27:20-21 NLV

“Sê vir die mense van Israel om vir jou suiwer olyfolie vir die kandelaar te bring. Dit moet sonder ophou bly brand. Dit moet in die tabernakel net voor die tentafskorting staan. Aäron en sy seuns moet die lampies aan die kandelaar in die tent dwarsdeur die nag voor die Here laat brand. Dit is ’n vaste reël vir Israel. Elke geslag van Israel moet dit doen.”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid