Moses het daarna teen die berg uitgeklim. Die wolk het oor die berg gehang. Die wonderlike teenwoordigheid van die HERE was op Sinai. Die wolk het ses dae lank oor die berg gehang. Op die sewende dag het die HERE uit die wolk na Moses geroep. Vir die Israeliete onderkant die berg het dit gelyk soos ’n vuur wat bo-op die berg brand.
Lees EKSODUS 24
Deel
Vergelyk alle weergawes: EKSODUS 24:15-17
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's