“Onthou om die Sabbatdag vir God te vier. Ses dae lank kan jy met jou daaglikse werk aangaan. Die sewende dag is die HERE jou God se rusdag. Niemand in jou huis mag op daardie dag aangaan met gewone werk nie. Dit sluit in: jy, jou seuns en dogters, jou manlike en vroulike slawe, die vee wat aan jou behoort en alle buitelanders wat by jou oorbly. Die HERE het in ses dae die hemel, die aarde, die see en alles wat daarin is, gemaak. Op die sewende dag het Hy tot rus gekom. Om daardie rede het die HERE die sewende dag geseën en vir Homself eenkant gesit as sy heilige dag.
Lees EKSODUS 20
Deel
Vergelyk alle weergawes: EKSODUS 20:8-11
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's