EKSODUS 20:3-5

EKSODUS 20:3-5 NLV

“Jy mag nie nog ander gode buiten My aanbid nie. “Jy mag nie vir jouself afgode maak wat soos voëls of diere of visse lyk nie. Jy mag nie voor hulle kniel om hulle te aanbid nie. Ek, die HERE jou God, is jou enigste God. Ek laat die oortredings van dié wat My haat nie ongestraf verbygaan nie. Ek straf die derde en die vierde geslag daarna vir die sondes wat hulle ouers gedoen het.

Video for EKSODUS 20:3-5