ESTER 2:17

ESTER 2:17 NLV

Die koning het Ester meer liefgehad as enige van die ander jong meisies. Sy was meer na sy sin as enigeen van die ander. Hy het toe die koningin se kroon op haar kop gesit en haar koningin gemaak in die plek van Vasti.

Gratis leesplanne en oordenkings oor ESTER 2:17