DEUTERONOMIUM 30:16

DEUTERONOMIUM 30:16 NLV

Ek beveel jou vandag om die HERE jou God lief te hê en om sy opdragte, voorskrifte en reglemente na te kom deur in sy weë te wandel. As jy dit doen, sal jy lewe en ’n groot nasie word. Die HERE jou God sal jou en die land seën wat jy op die punt is om in besit te neem.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONOMIUM 30:16

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid