DEUTERONOMIUM 30:13

DEUTERONOMIUM 30:13 NLV

Dit is ook nie ver aan die ander kant van die see, dat jy moet vra: ‘Wie sal die see oorsteek om dit vir ons te bring sodat ons dit kan hoor en daarvolgens lewe?’ nie.