DEUTERONOMIUM 28:13-14

DEUTERONOMIUM 28:13-14 NLV

As jy luister na hierdie opdragte van die HERE jou God wat ek vir jou gee en dit noukeurig nakom, sal die HERE jou die kop maak en nie die stert nie. Jy sal altyd die leiding neem. Moenie links of regs afwyk van enige van hierdie opdragte wat ek jou vandag gee deur ander gode na te volg en hulle te aanbid nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONOMIUM 28:13-14