“Wanneer hy as koning op die troon sit, moet hy ’n afskrif van die gebooie in die teenwoordigheid van die Levitiese priesters in ’n boekrol laat skryf. Hy moet altyd ’n afskrif daarvan by hom hou en dit elke dag lees so lank as wat hy lewe. So sal hy leer om die HERE sy God te aanbid en aan die voorskrifte van die gebooie gehoorsaam te wees. Dit sal keer dat hy homself verhewe ag bo sy landgenote. Dit sal ook verhoed dat hy selfs in die kleinste mate van die opdragte afwyk. Dit sal ook verseker dat hy en sy afstammelinge vir baie geslagte in Israel sal regeer.”
Lees DEUTERONOMIUM 17
Deel
Vergelyk alle weergawes: DEUTERONOMIUM 17:18-20
8 Days
Drawing on James Spencer's book titled Useful to God: Eight Lessons from the Life of D. L. Moody, this Bible Plan examines eight characteristics evident in the Scriptures and in the life of 19th century evangelist Dwight Moody (e.g., surrendered, prayerful, humbled, undistracted, and studious). A free guide including these reflections along with activities and additional devotional content is also available for download from D. L. Moody Center.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's