DEUTERONOMIUM 16:16

DEUTERONOMIUM 16:16 NLV

“Elkeen in Israel moet elke jaar hierdie drie feeste vier: Paasfees, die Fees van die Weke en die Huttefees. Elke man moet voor die HERE jou God kom verskyn en elkeen moet ’n gawe vir die HERE bring op die plek wat Hy sal kies.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONOMIUM 16:16

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid