DEUTERONOMIUM 15:6

DEUTERONOMIUM 15:6 NLV

Die HERE jou God sal jou seën soos Hy belowe het. Jy sal aan baie nasies geld uitleen, maar nooit self hoef te leen nie. Jy sal oor baie nasies heers, maar hulle sal nie oor jou heers nie!

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONOMIUM 15:6

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid