Stefanus, ’n man vol van God se genade en krag, het wonders en groot tekens onder die mense gedoen. Op ’n dag het ’n klompie lede van die sogenaamde “Sinagoge van die Vrygelate Slawe” met hom in debat getree. Hulle was Jode wat van Sirene en Aleksandrië, en van die provinsies Silisië en Asië gekom het. Hulle was egter nie opgewasse teen die wysheid en die Gees waarmee hy gepraat het nie.
Lees HANDELINGE 6
Luister na HANDELINGE 6
Deel
Vergelyk alle weergawes: HANDELINGE 6:8-10
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's