HANDELINGE 19:11-12

HANDELINGE 19:11-12 NLV

God het deur Paulus se optrede wonderbaarlike dinge gedoen. Selfs wanneer doeke of voorskote wat aan sy vel geraak het, op siekes gesit is, het hulle siektes verdwyn. Selfs bose geeste het uit mense uitgegaan.