HANDELINGE 12:4

HANDELINGE 12:4 NLV

Hy het hom in die tronk gesit en deur vier afdelings van vier soldate elk laat bewaak. Herodes wou hom ná Paasfees in die openbaar verhoor.