Geen soldaat raak verstrengeld in die beslommernisse van hierdie lewe nie, want dan kan hy die een wat hom vir sy leër gewerf het, nie tevrede stel nie. ’n Atleet word nie gekroon as hy nie volgens die reëls deelneem nie. Hardwerkende boere is die eerste wat die vrug van hulle arbeid geniet. Dink na oor wat ek sê. Die Here sal jou help om al hierdie dinge beter te begryp.
Lees 2 TIMOTEUS 2
Luister na 2 TIMOTEUS 2
Deel
Vergelyk alle weergawes: 2 TIMOTEUS 2:4-7
7 days
What keeps you from praying big prayers? In sharing her story of God's life-changing answers to bold prayers, Julia Jeffress Sadler brings the challenge to take God at His Word and see Him move like never before. This week, we will learn how to pray with boldness and watch expectantly for God's answers. The true rarity is not in God’s answering big prayers but in our asking big prayers.
8 dae
Om Jesus se volgelinge te wees in ’n stukkende wêreld is beslis nie kinderspeletjies nie. Maar dit is elke kind van God se roeping; daarom belowe Hy om elke stap van die pad saam met ons te wees wanneer ons onsself toewy aan Hom. In hierdie 8-dag-leesplan gesels Stephan Joubert en Johan Smith oor die uitdagings, verantwoordelikhede en vreugdes van mense wat op Jesus se hakke loop.
9 Dae
Die tweede brief aan Timoteus roep God se mense op om vir God se woord te staan, dit te bewaar, te verkondig en, indien nodig, daarvoor te ly. Reis daagliks deur 2 Timoteus terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
12 Days
If you’re thinking about adoption, one of the greatest fears is not knowing how it will impact your family. For those already participating, learning to navigate the dynamics adoption adds without your family imploding remains on the mental front burner. Having two biological and six adopted children, I understand. You can navigate adoption without ruining your family. The endeavor can be priceless. Here are my top ten strategies for success.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's