2 TESSALONISENSE 2:7-8

2 TESSALONISENSE 2:7-8 NLV

Die wetteloosheid werk inderdaad alreeds in die geheim, maar net totdat die een wat dit terughou, uit die weg geruim is – dán sal die wettelose op die toneel verskyn. Hy sal egter deur die asem uit die Here Jesus se mond doodgemaak en deur die glans van sy koms vernietig word.

Video for 2 TESSALONISENSE 2:7-8

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 TESSALONISENSE 2:7-8