2 SAMUEL 14:14

2 SAMUEL 14:14 NLV

Almal van ons moet een of ander tyd sterf. Ons lewens is soos water wat op die grond gestort is en nie weer herwin kan word nie. Maar God wil nie ’n lewe neem nie. Hy beraam planne sodat die verstoteling nie van Hom verstote sal bly nie.