2 KONINGS 23:25

2 KONINGS 23:25 NLV

Voor hom was daar nie ’n koning soos hy wat hom tot die HERE bekeer het nie. Dit het hy gedoen met sy hele hart en siel en met al sy kragte volgens al die gebooie van Moses. Ná hom was daar ook nie weer ’n koning soos hy nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 KONINGS 23:25

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid