2 KONINGS 12:2

2 KONINGS 12:2 NLV

Joas het sy lewe lank, terwyl die priester Jojada hom onderrig het, volgens die HERE se eise regeer.