2 KORINTIËRS 9:13-15

2 KORINTIËRS 9:13-15 NLV

Deur hierdie diensbetoning sal hulle aan God die eer gee. Hulle sal Hom prys oor julle gehoorsaamheid aan die evangelie van Christus wat julle bely, en ook oor julle opregte mededeelsaamheid teenoor hulle en teenoor al die ander. Hulle sal ook vir julle bid en na julle verlang omdat die genade van God oor julle só groot was. Dank aan God vir sy onbeskryflike gawe!

Video for 2 KORINTIËRS 9:13-15

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 KORINTIËRS 9:13-15