2 KORINTIËRS 11:14-15

2 KORINTIËRS 11:14-15 NLV

Geen wonder nie! Satan self gee immers voor dat hy ’n engel van die lig is. Daarom is dit ook niks besonders dat sy diensknegte hulle voordoen as dienaars van geregtigheid nie. Hulle uiteinde sal wees wat hulle volgens hulle dade verdien.

Video vir 2 KORINTIËRS 11:14-15

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 KORINTIËRS 11:14-15