2 KRONIEKE 6:36
2 KRONIEKE 6:36 NLV
“As hulle teen U sondig – want wie sondig nie – kan U ontevrede word en hulle oorgee aan hulle vyande wat hulle as gevangenes wegvoer na ’n vreemde land, ver of naby.