2 KRONIEKE 5:13-14

2 KRONIEKE 5:13-14 NLV

Die trompetspelers en sangers het saam as eenheid opgetree met lofsang en dank aan die HERE. Met begeleiding van trompette, simbale en ander instrumente, het hulle gesing en met hierdie woorde die HERE geprys: “Hy is goed! Sy troue liefde duur vir altyd!” Op daardie oomblik het ’n wolk die tempel van die HERE gevul. Die priesters kon nie hulle verpligtings nakom vanweë die wolk nie, want die heerlike teenwoordigheid van die HERE het die tempel van God gevul.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 KRONIEKE 5:13-14

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid