1 SAMUEL 8:5-6

1 SAMUEL 8:5-6 NLV

“Kyk,” sê hulle vir hom, “u is nou al bejaard en u seuns volg nie u voorbeeld nie. Stel vir ons ’n koning aan soos die gebruik is by al die ander nasies.” Samuel was baie ontsteld oor hierdie versoek en het eers die HERE gaan raadpleeg.