1 SAMUEL 5:3-4

1 SAMUEL 5:3-4 NLV

Toe die Asdodiete die volgende oggend daar kom, het die beeld van Dagon vooroor geval met sy gesig op die grond voor die ark van die HERE! Hulle het die beeld weer regop getel. Maar die volgende oggend het die beeld weereens omgeval gelê. Sy gesig was op die grond voor die ark van die HERE. Hierdie keer het die kop en hande van die beeld afgebreek en op die drumpel gelê, met net die lyf wat oorgebly het.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid