1 SAMUEL 30:4-6

1 SAMUEL 30:4-6 NLV

het hulle gehuil totdat hulle nie meer kon nie. Dawid se twee vroue, Aginoam van Jisreël en Abigajil, die weduwee van Nabal van Karmel, is ook weggevoer. Dawid was nou in groot moeilikheid, want sy manne was verbitterd omdat hulle hulle vroue en kinders verloor het. Hulle het begin sê dat hulle Dawid met klippe moet doodgooi. Maar die HERE sy God het aan Dawid krag gegee.