1 SAMUEL 2:3
1 SAMUEL 2:3 NLV
“Hou op om so hoogmoedig en trots te wees! Moenie met sulke verwaandheid praat nie! Die HERE is ’n God wat weet van al jou dade; Hy sal jou oordeel volgens wat jy gedoen het.