1 KONINGS 8:56

1 KONINGS 8:56 NLV

“Loof die HERE wat vir sy volk Israel rus gegee het soos Hy beloof het. Nie een woord van al die goeie beloftes wat Hy vir Moses gegee het, het onvervuld gebly nie.