1 KONINGS 17:24

1 KONINGS 17:24 NLV

Die weduwee sê toe vir Elia: “Nou weet ek vir seker dat jy ’n man van God is en dat die HERE regtig die waarheid deur jou praat.”