1 KONINGS 15:4

1 KONINGS 15:4 NLV

Maar ter wille van Dawid het die HERE sy God sy koningshuis in Jerusalem laat voortbestaan deur vir hom ’n seun te gee om ná hom in Jerusalem te regeer en die stad in stand te hou.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 KONINGS 15:4