Nadab seun van Jerobeam het in die tweede regeringsjaar van koning Asa in Juda koning oor Israel geword. Hy het twee jaar oor Israel regeer. Hy het gedoen wat verkeerd was vir die HERE. Hy het die voorbeeld van sy pa gevolg en Israel dieselfde sonde laat doen.
Lees 1 KONINGS 15
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 KONINGS 15:25-26
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's