1 KORINTIËRS 7:8-9

1 KORINTIËRS 7:8-9 NLV

Nou wil ek vir die ongetroudes en die weduwees sê: Dis beter om soos ek ongetroud te bly. Maar as hulle nie selfbeheersing kan toepas nie, is dit beter om te trou as om deur seksuele begeerte verteer te word.