Jy kan dalk sê: “Ek mag nou enigiets doen.” Maar ek sal daarop antwoord: “Nie alles is vir jou goed nie. Selfs al sê jy ‘ek mag enigiets doen’, mag ek my nie deur enigiets laat verslaaf nie.” Jy sê: “Kos is vir die maag en die maag is vir kos.” Dis waar, maar God sal eendag albei hierdie dinge tot niet maak. Ons liggame is nie bedoel vir seksuele losbandigheid nie. Hulle is daar vir die Here, net soos die Here sorg dra vir ons liggame. God sal ons deur sy wonderlike krag opwek, net soos Hy ons Here opgewek het.
Lees 1 KORINTIËRS 6
Luister na 1 KORINTIËRS 6
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 KORINTIËRS 6:12-14
7 Days
In the middle of crisis and uncertainty, many of us are itching to get back to normal. But what if it’s time to create a better normal instead? In this 7-day Bible Plan, we’ll discover how to stop seeking control and start seeking God.
Have you ever wrestled with social media? Our online accounts connect with all sorts of people, but can also leave us feeling frustrated, anxious, or like we’ve wasted our time. This seven-day devotional will help us root our hearts in God’s word, so we can log on and off with wisdom, grace, and peace. Featuring contributions from Melissa Kruger, Jen Wilkin, Laura Wifler, and more
10 dae
Jy het die voorreg en verantwoordelikheid om elke dag vir jou man of vrou te bid. Hierdie 10 gebede deur Stormie Omartian uit KRAGTIGE GEBEDE OM JOU HUWELIK TE VERRYK sal vir jou op jou eie of vir julle saam ’n wegspringplek wees om te bid vir belangrike kwessies in julle huwelik.
24 dae
"Hoe moet 'n Christen lewe?" Is die onderwerp wat in die eerste brief aan die Korintiërs aangespreek word, en gee praktiese sorg en regstelling aan die kwessies wat jong Christene in die gesig staar. Reis daagliks deur 1 Korintiërs terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's