1 KORINTIËRS 4:7

1 KORINTIËRS 4:7 NLV

Wat maak jou beter as enige ander gelowige? Wat het jy wat God nie aan jou gegee het nie? En as dit dan aan jou gegee is, hoe spog jy dan asof jy op eie houtjie presteer het?

Video for 1 KORINTIËRS 4:7

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 KORINTIËRS 4:7