1 KORINTIËRS 4:4

1 KORINTIËRS 4:4 NLV

My gewete is skoon, maar daarmee is ek nog nie noodwendig skotvry nie. Die Hére se oordeel oor my is al wat saak maak.