1 KORINTIËRS 3:7

1 KORINTIËRS 3:7 NLV

Wie plant en wie natgooi, is nie belangrik nie. Die belangrike Een is God, want dit is Hý wat laat groei.