Iemand wat in tale praat, word self geestelik opgebou, maar die persoon wat profeteer, bou die gemeente op. Ek sou bly wees as julle almal in tale praat, maar nog blyer as julle sou profeteer. Want om te profeteer, is ’n belangriker en nuttiger gawe as die spreek in tale, tensy iemand sou verduidelik wat jy sê sodat die gemeente daardeur opgebou kan word.
Lees 1 KORINTIËRS 14
Luister na 1 KORINTIËRS 14
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 KORINTIËRS 14:4-5
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's