1 KORINTIËRS 14:2
1 KORINTIËRS 14:2 NLV
As jy in tale praat, rig jy jou nie tot mense nie, maar tot God, want mense sal jou nie verstaan nie. Deur die werking van die Gees praat jy immers diep en onbegryplike dinge.