“Nou, my seun, mag die HERE met jou wees en jou suksesvol maak terwyl jy die instruksies volg wanneer jy die tempel van die HERE jou God bou. Mag die HERE jou ook wysheid en begrip gee sodat jy die opdragte van die HERE jou God sal gehoorsaam terwyl jy oor Israel regeer. Want as jy sorgvuldig al die opdragte en bepalings uitvoer wat die HERE deur Moses vir Israel gegee het, sal jy suksesvol wees. Daarom, wees sterk en vol moed. Moenie bang of moedeloos word nie.
Lees 1 KRONIEKE 22
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 KRONIEKE 22:11-13
1 Week
Learn what the Bible says about boldness and confidence. The "Courage" Reading Plan encourages believers with reminders of who they are in Christ and in God's kingdom. When we belong to God, we're free to approach Him directly. Read again – or maybe for the first time – assurances that your place in God's family is secure.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's