1 KRONIEKE 10:14
1 KRONIEKE 10:14 NLV
Hy het nie die HERE geraadpleeg nie. Daarom het die HERE hom doodgemaak en die koningskap aan Dawid seun van Isai gegee.