1
LEVITIKUS 20:13
Afrikaans 1983
“Twee mans wat homoseksueel verkeer, doen 'n afskuwelike sonde. Hulle moet doodgemaak word. Hulle verdien die dood.
Vergelyk
Verken LEVITIKUS 20:13
2
LEVITIKUS 20:7
Wy julle aan My. Wees heilig, want Ek is die Here julle God.
Verken LEVITIKUS 20:7
3
LEVITIKUS 20:26
Julle moet heilig lewe, want Ek die Here is heilig. Ek het julle afgesonder uit die volke om aan My te behoort.
Verken LEVITIKUS 20:26
4
LEVITIKUS 20:8
Gehoorsaam my voorskrifte en leef daarvolgens. Ek is die Here, Ek heilig julle aan My.
Verken LEVITIKUS 20:8
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's