LEVITIKUS 20:7
LEVITIKUS 20:7 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet julleself aan My wy, julle moet gewyde mense wees, want Ek is julle God die Here.
LEVITIKUS 20:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toon dan dat julle heilig is en wees heilig, want Ek is die HERE julle God.
LEVITIKUS 20:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ ‘ Sorg dat julle heilig bly; wees heilig, want Ek, die HERE, is julle God.
LEVITIKUS 20:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Heilig julle dan en wees heilig, want Ek is die HERE julle God.