1
JOB 5:17-18
Afrikaans 1983
“Dit gaan goed met die mens wat deur God tereggewys word. Jy moet nie die bestraffing van die Almagtige verontagsaam nie. Dit is Hy wat wonde toedien, maar Hy verbind hulle weer, wat seer slaan, maar Hy maak weer met sy eie hand gesond.
Vergelyk
Verken JOB 5:17-18
2
JOB 5:8-9
“As ek jý was, sou ek my tot God wend en my saak aan Hom voorlê. Wat God doen, is groot en ondeurgrondelik, wonder op wonder.
Verken JOB 5:8-9
3
JOB 5:19
Al tref 'n ramp jou ses of sewe keer, Hy sal jou red, selfs 'n hoeveelste keer sal dit jou geen kwaad aandoen nie.
Verken JOB 5:19
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's