1
JOHANNES 19:30
Afrikaans 1983
Nadat Jesus die suur wyn gekry het, het Hy gesê: “Dit is volbring!” Toe het Hy sy kop vooroor laat sak en die laaste asem uitgeblaas.
Vergelyk
Verken JOHANNES 19:30
2
JOHANNES 19:28
Hierna het Jesus, met die wete dat alles klaar volbring is en sodat die Skrif vervul kan word, gesê: “Ek is dors.”
Verken JOHANNES 19:28
3
JOHANNES 19:26-27
Toe Jesus sy moeder sien en die dissipel vir wie Hy baie lief was, wat by haar staan, sê Hy vir haar: “Daar is u seun.” Daarna sê Hy vir die dissipel: “Daar is jou moeder.” Van daardie oomblik af het die dissipel haar in sy huis geneem.
Verken JOHANNES 19:26-27
4
JOHANNES 19:33-34
Toe hulle egter by Jesus kom en sien dat Hy al klaar dood is, het hulle nie sy bene gebreek nie. Maar een van die soldate het met 'n spies in sy sy gesteek, en daar het dadelik bloed en water uitgekom.
Verken JOHANNES 19:33-34
5
JOHANNES 19:36-37
Dit het gebeur sodat die Skrif vervul kan word: “Geen been van Hom sal gebreek word nie.” En verder sê die Skrif op 'n ander plek: “Hulle sal Hom sien vir wie hulle deurboor het.”
Verken JOHANNES 19:36-37
6
JOHANNES 19:17
Jesus het self sy kruis gedra en uitgegaan na Kopbeenplek toe, soos dit genoem is, in Hebreeus Golgota.
Verken JOHANNES 19:17
7
JOHANNES 19:2
Die soldate het 'n doringkroon gevleg en dit op sy kop gesit. Hulle het vir Hom 'n pers mantel aangetrek
Verken JOHANNES 19:2
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's