1
DEUTERONOMIUM 23:23
Afrikaans 1983
maar as jy vrywillig 'n gelofte teenoor die Here jou God aflê, moet jy versigtig wees met wat jy sê en moet jy die gelofte nakom.
Vergelyk
Verken DEUTERONOMIUM 23:23
2
DEUTERONOMIUM 23:21
“Wanneer jy 'n gelofte aflê teenoor die Here jou God, moet jy nie traag wees om dit na te kom nie, anders sal die Here jou God jou tot verantwoording roep en sal jy skuldig wees.
Verken DEUTERONOMIUM 23:21
3
DEUTERONOMIUM 23:22
Wanneer jy nie 'n gelofte aflê nie, sal jy nie skuldig wees nie
Verken DEUTERONOMIUM 23:22
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's