1
Psalms 101:3
Die Boodskap
Ek wil niks met slegte dinge te doen hê nie. Ek hou ook net mooi niks van al die dinge wat slegte mense doen nie. Daarmee wil ek niks te doen hê nie.
Vergelyk
Verken Psalms 101:3
2
Psalms 101:2
Ek wil probeer leef soos U wil hê. Wanneer kom U na my toe? Daar by my huis wil ek so leef dat U daarop trots kan wees.
Verken Psalms 101:2
3
Psalms 101:6
Ek hou baie van mense wat die Here getrou dien en doen wat reg is. Hulle is meer as welkom by my. Hulle kan vir my werk.
Verken Psalms 101:6
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's