PSALMS 101:6
PSALMS 101:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek is op die uitkyk vir betroubares in die land, sodat hulle by my kan bly; wie 'n onberispelike lewenswyse handhaaf, hulle mag my dien.
Deel
Lees PSALMS 101PSALMS 101:6 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal net mense in die land kies wat ek kan glo, mense wat heeltemal reg lewe, net húlle mag vir my werk.
Deel
Lees PSALMS 101PSALMS 101:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
My oë sal wees op die getroues in die land, dat hulle by my kan woon; hy wat wandel in die weg van opregtheid, dié mag my dien.
Deel
Lees PSALMS 101PSALMS 101:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek kies as my amptenare dié in die land wat op God vertrou; die man wat opreg lewe, hy kan in my diens wees.
Deel
Lees PSALMS 101PSALMS 101:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
My oë sal wees op die getroues van die land, dat hulle by My kan woon; wie op 'n volmaakte weg wandel, hy sal My dien.
Deel
Lees PSALMS 101