1
Spreuke 18:21
Die Boodskap
Saampraat en saamdink het baie voordele.
Vergelyk
Verken Spreuke 18:21
2
Spreuke 18:10
Die Here is soos ’n sterk gebou. In swaar tye kan gelowiges by Hom gaan wegkruip. By Hom is hulle veilig.
Verken Spreuke 18:10
3
Spreuke 18:24
In tye van nood leer jy jou vriende ken. Sommige praat net, maar doen niks nie. Ander sal alles vir jou doen. Hulle is nader aan jou as ’n broer.
Verken Spreuke 18:24
4
Spreuke 18:22
Wie ’n geskikte lewensmaat vind, moet haar nie as vanselfsprekend aanvaar nie. Dit is ’n teken van die Here se liefde vir jou.
Verken Spreuke 18:22
5
Spreuke 18:13
Iemand wat antwoord voordat hy luister, praat die grootste onsin. Niemand wil hom meer enige raad vra nie.
Verken Spreuke 18:13
6
Spreuke 18:2
’n Dwaas gee absoluut niks om vir die regte manier van leef nie. Sy mond is altyd vol oor ander mense.
Verken Spreuke 18:2
7
Spreuke 18:12
Hoogmoediges se grootpraatjies help hulle niks in ’n krisis nie. Nederiges wat op die Here vertrou, word in elke nood gehelp.
Verken Spreuke 18:12
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's