SPREUKE 18:10
SPREUKE 18:10 Bybel vir almal (ABA)
Die Naam van die Here is soos 'n sterk toring. Wanneer jy aan Hom behoort en reg lewe, dan is jy veilig.
Deel
Lees SPREUKE 18SPREUKE 18:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die Naam van die HERE is 'n sterk toring; die regverdige hardloop daarin en word beskut.
Deel
Lees SPREUKE 18SPREUKE 18:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Naam van die Here is 'n sterk vesting; die regverdige vind daar skuiling.
Deel
Lees SPREUKE 18SPREUKE 18:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Sterk toring is die Naam van die HERE; die regverdige hardloop dit binne, en is onbereikbaar.
Deel
Lees SPREUKE 18SPREUKE 18:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die Naam van die HERE is 'n sterk toring: die regverdige hardloop daarin en is veilig.
Deel
Lees SPREUKE 18SPREUKE 18:10 Die Boodskap (DB)
Die Here is soos ’n sterk gebou. In swaar tye kan gelowiges by Hom gaan wegkruip. By Hom is hulle veilig.
Deel
Lees SPREUKE 18